Hebrews 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daardeur het die ouderlinge 'n goeie verslag gekry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Juis op grond van hierdie geloof word daar so positief oor die mense van vroeër getuig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar met lof aangaande die mense van ouds getuig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons voorouers het in God geglo, en daarom sê die Ou Testament dat God tevrede was met hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Skrif praat met groot lof oor mense van die ou tyd wat so op God vertrou het. |