Hebrews 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En waarlik, as hulle gedagtig was aan daardie land waaruit hulle uitgekom het, sou hulle dalk die geleentheid gehad het om terug te keer.
Afrikaans (NLV) 2011 As hulle daardie land bedoel het waarvandaan hulle geëmigreer het, sou hulle kans kry om weer terug te trek.
Afrikaans 1933/1953 En as hulle bly dink het aan die vaderland waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer.
Afrikaans 1983 As hulle terug verlang het na daardie land waaruit hulle weggetrek het, sou hulle die geleentheid gehad het om daarheen terug te gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as hulle nog aanhou dink het aan daardie land waaruit hulle weggetrek het, sou hulle geleentheid gehad het om terug te keer;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want as dit waar is dat hulle aangehou het om te dink aan daardie land waaruit hulle weggetrek het, dan sou hulle kon teruggaan daarnatoe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hulle terugverlang het na die land waaruit hulle oorspronklik getrek het, kon hulle maklik omgedraai en teruggegaan het.