Hebrews 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die wat sulke dinge sê, verklaar duidelik dat hulle 'n land soek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense wat só praat, gee daarmee duidelik te kenne dat hulle op soek is na hulle eintlike vaderland. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die wat sulke dinge sê, verklaar dat hulle 'n vaderland soek. |
| Afrikaans 1983 | Mense wat so praat, gee daarmee duidelik te kenne dat hulle op soek is na 'n vaderland. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dié wat sodanige dinge sê, gee te kenne dat hulle op soek is na 'n vaderland. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want mense wat sê dat hulle hier net vreemdelinge is, sê baie duidelik dat hulle nog nie 'n land het waar hulle altyd kan woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Deur so te praat het hulle gewys dat hulle uitsien na ’n ander blyplek wat net hulle s’n sou wees. |