Hebrews 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy het gewag na 'n stad wat fondamente het, waarvan God die bouer en oprigter is.
Afrikaans (NLV) 2011 Abraham kon dit doen omdat hy uitgesien het na die stad met stewige fondamente wat God self ontwerp en gebou het.
Afrikaans 1933/1953 Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die boumeester en oprigter is.
Afrikaans 1983 want hy het uitgesien na die stad wat vaste fondamente het en waarvan God self die ontwerper en bouer is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die argitek en boumeester is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want Abraham wou baie graag lewe in die stad van God, die stad wat altyd daar sal wees. God het self planne gemaak vir die stad en Hy het dit gebou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het die hele tyd uitgesien na die stad wat op fondamente gebou sou word, die stad wat God self sou ontwerp en bou.