Hebrews 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierbo toe hy gesê het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondeoffer wou jy nie hê nie, en jy het geen behae daarin gehad nie; wat deur die wet aangebied word; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eers sê Hy: “Diere- of graanoffers of brandoffers of sonde-offers wou U nie hê nie en stel U nie tevrede nie” — alhoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie -- wat volgens die wet geoffer word -- |
| Afrikaans 1983 | Eers sê Hy: “Diereoffers en graanoffers, brandoffers en sondeoffers wou U nie hê nie en het U nie behaag nie,” hoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eers sê Hy hierbo, “Offerandes en offergawes”, en “brandoffers en reinigingsoffers wou U nie hê, en het U nie tevrede gestel nie” – dit is wat volgens die wet geoffer word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Christus het eers gesê: U het nie offers en presente en brand-offers en sonde-offers gevra nie, en U wou nie al hierdie offers hê nie. Dit is die wette wat sê dat ons die offers moet bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eers het Christus gepraat oor al die verskillende offers en die diere wat geslag word en dat God dit eintlik nie wil hê nie. (Die wet het wel gesê dat dit gedoen moes word.) |