Hebrews 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het toe gesê: Kyk, Ek kom (in die boekrol is dit van My geskrywe) om u wil te doen, o God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Ek gesê: ‘Kyk, Ek het gekom, o God, om u wil uit te voer — so staan dit van My in die Skrif geskryf.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom -- in die boekrol is dit van My geskrywe -- om u wil te doen, o God. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Ek gesê: Kyk, Ek het gekom, o God, om u wil te doen. In die boekrol is dit van My geskrywe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Ek gesê, ‘Kyk, hier is Ek om u wil te doen, o God! Dit is in die boekrol oor My geskryf.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Ek gesê: “Kyk, Ek het gekom om te doen wat U wil hê, o God. Dit is oor My geskryf in die boek waarin u wette is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het Ek gesê: ‘Kyk, Ek kom om alles te doen wat U wil hê Ek moet doen, net soos daar in die Skrif oor My geskryf is.’” |