Hebrews 10:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is nie moontlik dat die bloed van bulle en bokke sondes wegneem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want die bloed van bulle en bokke kan onmoontlik die sondes wegneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die bloed van stiere en bokke kan onmoontlik die sonde wegneem. |
| Afrikaans 1983 | omdat die bloed van bulle en bokke onmoontlik die sondes kan wegneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die bloed van bulle en bokke kan onmoontlik sondes wegneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want die bloed van bulle en bokke kan glad nie sondes wegneem nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die bloed van bulle of bokke kan mos nie regtig maak dat God Hom nie meer aan al hulle foute steur nie. |