Hebrews 10:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want nog 'n klein rukkie, en Hy wat kom, sal kom en nie uitbly nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Nog net, soos die Skrif sê, “’n baie kort tydjie, en Hy wat op pad is, sal kom. Hy sal nie talm nie.
Afrikaans 1933/1953 Want nog 'n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.
Afrikaans 1983 Nog net “'n kort, kort tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want nog net “'n baie kort rukkie, en Hy wat kom, sal kom en nie talm nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want: Dit sal nog net 'n baie kort tydjie wees, dan sal die Man kom wat moet kom, Hy sal nie lank wegbly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is nog net ’n baie kort rukkie, dan kom Hy wat moet kom. Hy sal nie lank draai voor Hy kom nie.