Hebrews 10:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle het geduld nodig, sodat julle, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte kan ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry. |
| Afrikaans 1983 | Volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen en te ontvang wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet julle aanhou om te glo, en julle moet doen wat God wil hê sodat julle die dinge kan kry wat Hy vir julle belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet tot elke prys vasbyt. As julle so aanhou om te doen wat God wil hê, sal Hy sorg dat julle kry wat Hy vir julle beloof het. In die Skrif sê God: |