Hebrews 10:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Werp dan julle vrymoedigheid nie weg nie, wat 'n groot beloning het.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in.
Afrikaans 1933/1953 Werp dan julle vrymoedigheid, wat 'n groot beloning het, nie weg nie.
Afrikaans 1983 Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle moet dus nie julle vrymoedigheid prysgee nie; dit hou 'n groot beloning in.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle aanhou om in Christus te glo en julle moenie bang wees nie. As julle aanhou glo, dan gee God vir julle 'n groot beloning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet dus nie toelaat dat daar ’n krakie in julle vertroue op God kom nie. Wie op God bly vertrou, sal ’n groot beloning by Hom kry.