Hebrews 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is vreeslik om in die hande van die lewende God te val.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe verskriklik is dit om in die hande van die lewende God te val.
Afrikaans 1933/1953 Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.
Afrikaans 1983 Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verskriklik is dit om te val in die hande van die lewende God!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal moet bang wees wanneer God oordeel, die God wat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om voor die lewende God te staan as jou saak met Hom verkeerd is, is erger as die verskriklikste nagmerrie wat jy kan hê.