Hebrews 10:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in daardie offers is daar elke jaar weer 'n herinnering aan sondes.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou gebeur net die teenoorgestelde. Hierdie jaarlikse offers herinner hulle juis jaar na jaar aan hulle sondes,
Afrikaans 1933/1953 Maar in die offers is daar jaar na jaar 'n herinnering aan die sondes;
Afrikaans 1983 Maar nou herinner die offers juis jaar na jaar aan die sondes,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar deur dié offers word hulle nou jaarliks aan hulle sondes herinner;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou laat die offers ons onthou dat ons sondes gedoen het, die offers wat die priesters elke jaar bring,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar al die offers herinner hulle nou juis aan al die foute wat hulle gedurig maak.