Hebrews 10:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat Moses se wet verag het, het sonder genade gesterf onder twee of drie getuies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Enige persoon wat die wet van Moses verbreek het, is op die getuienis van twee of drie mense sonder enige begenadiging doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie; |
| Afrikaans 1983 | As iemand die wet van Moses oortree, en twee of drie getuies bevestig dit, word hy nie begenadig nie, hy word doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer iemand die •Wet van Moses verwerp het, het hy gesterf op grond van twee of drie se getuienis, sonder genade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer twee of drie getuies sê dat iemand ongehoorsaam was aan die Wette van Moses, dan moet daardie persoon sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met die wet van Moses was dit al so dat iemand sonder genade doodgemaak is as twee of drie persone saam gesê het dat hulle die persoon iets verkeerds sien doen het. |