Hebrews 10:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar — oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. |
| Afrikaans 1933/1953 | en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; |
| Afrikaans 1983 | Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat ons ons ook daarop toelê om mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons moet ook so vir mekaar sorg dat dit vir mense sal help om lief te wees vir ander mense en om goeie dinge vir hulle te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ons gedurig maniere soek om mekaar opgewonde te maak om goeie dinge vir mekaar te doen en lojaal teenoor mekaar te wees. |