Hebrews 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat ons die belydenis van ons geloof vashou sonder om te wankel; (want hy is getrou wat beloof het;) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom ons hou ook styf vas aan die hoop wat ons bely, want ons kan op God staatmaak; Hy sal doen wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; |
| Afrikaans 1983 | Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat ons styf vashou aan die belydenis van wat ons hoop, sonder om af te wyk, want Hy wat die belofte gemaak het, is getrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet ons aanhou om die dinge te glo en te sê wat ons hoop, ons moenie daaroor twyfel nie. Ons kan baie seker wees daarvan omdat God dit belowe het, en Hy sal doen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom kan ons sonder enige twyfel vashou aan die beloftes wat God aan ons gemaak het. |