Hebrews 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en hy het 'n hoëpriester oor die huis van God; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat meer is, ons het ’n groot priester wat toesig hou oor die huis van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | en ons 'n groot Priester oor die huis van God het, |
| Afrikaans 1983 | En terwyl ons Hom ook as groot priester oor die huis van God het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ons het 'n groot Priester oor die huis van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Jesus is nou ons Groot Hoëpriester, Hy sorg vir almal wat aan God behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Christus is die groot priester wat in beheer is in God se huis. |