Hebrews 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En waar vergifnis hiervan is, is daar geen offer vir sonde meer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Inderdaad, waar sondevergifnis ’n werklikheid is, is geen verdere offer vir die sonde nodig nie.
Afrikaans 1933/1953 Waar daar nou vergifnis van hierdie dinge is, is daar geen offer meer vir die sonde nie.
Afrikaans 1983 Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar daar vergifnis hiervoor is, word 'n offer vir sondes nie meer gebring nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer God mense se sondes vergewe, dan moet priesters nie meer sonde-offers bring nie, dit is dan nie nodig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As God Hom dan nou nie meer aan hierdie verkeerde dinge steur nie, is dit ook mos nie meer nodig om allerhande offers daarvoor te bring nie.