Hebrews 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan hulle sondes en ongeregtighede sal Ek nie meer dink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan voeg Hy daarby: “Ek sal aan hulle sondes en hulle oortredings nooit weer dink nie.”
Afrikaans 1933/1953 en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal Ek nooit meer dink nie.
Afrikaans 1983 Dan sê Hy verder: “Aan hulle sondes en hulle oortredings sal Ek nooit meer dink nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Aan hulle sondes en aan hulle wettelose dade sal Ek glad nie meer dink nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat die Heilige Gees hierdie dinge gesê het, het Hy ook gesê: Want Ek sal nie meer dink aan hulle sondes en aan die dinge wat hulle verkeerd gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En Hy voeg verder nog dit by: “Aan al die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, sal Ek My nie meer steur nie.”