Hebrews 10:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die verbond wat Ek ná dié dae met hulle sal sluit, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle harte gee en dit in hulle verstand skrywe;
Afrikaans (NLV) 2011 “Dít is nou die verbond wat Ek hierna met die volk Israel gaan sluit, verklaar die Here: Ek sal my opdragte inskryf in hulle harte en Ek sal dit in hulle verstand graveer.”
Afrikaans 1933/1953 want nadat Hy tevore gesê het: Dit is die verbond wat Ek met hulle sal sluit ndie dae, spreek die Here verder: Ek sal my wette gee in hulle hart, en in hulle verstand sal Ek dit inskrywe,
Afrikaans 1983 “Dit is die verbond wat Ek met hulle na daardie dae sal sluit, sê die Here. Ek sal hulle my wette in die hart gee, in hulle verstand sal Ek dit skrywe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is dan die verbond wat Ek ná daardie dae met hulle sal sluit, sê die Here: Ek sal my wette in hulle harte gee, en dit op hulle verstand neerskryf,” sê Hy ook:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die verbond wat Ek later met die Israeliete sal maak, sal só wees, sê die Here: Ek sal my wette op hulle harte skryf en Ek sal dit binne-in hulle gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is die ooreenkoms wat ek na daardie tyd met hulle sal maak, sê die Here. Ek sal seker maak dat hulle nooit sal vergeet wat Ek van hulle wil hê nie. Wat Ek van hulle verwag, sal Ek deel van hulle lewe maak.”