Hebrews 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarvan ook die Heilige Gees vir ons 'n getuie is, want daarna het Hy tevore gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Heilige Gees bevestig dit vir ons wanneer Hy in die eerste plek verklaar:
Afrikaans 1933/1953 En ook die Heilige Gees gee aan ons getuienis;
Afrikaans 1983 Ook die Heilige Gees betuig dit aan ons. Eers sê Hy:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook die Heilige Gees getuig teenoor ons; want nadat Hy gesê het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Heilige Gees sê ook vir ons dat dit waar is:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Heilige Gees sê vir ons dat dit so is. Eers sê die Gees: