Hebrews 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwag van nou af totdat sy vyande sy voetbank gemaak word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou wag Hy daar totdat God sy vyande volledig aan Hom onderwerp het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is 'n voetbank van sy voete. |
| Afrikaans 1983 | Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sedertdien wag Hy totdat sy vyande 'n voetbank vir sy voete gemaak word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en in die tyd wat oorbly, wag Christus daar totdat God die vyande van Christus voor Hom sal laat buig en Christus sy voete op hulle sal sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar sit Hy en wag dat God al sy vyande magteloos voor Hom op die grond gaan gooi. |