Haggai 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die vier en twintigste dag van die sesde maand, in die tweede jaar van koning Daríus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was op 21 September, die tweede jaar wat Darius koning was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was op die vier en twintigste dag van die sesde maand, in die tweede jaar van koning Dar¡us. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het daarmee begin op die vier en twintigste van die sesde maand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het gebeur op die vier-en-twintigste dag van die sesde maand, in die tweede regeringsjaar van koning Darius. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was op die 24ste dag van die sesde maand in die tweede jaar nadat Darius koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die werk het op 21 September 520 v.C. begin in die tweede jaar wat Darius koning was. |