Habakkuk 3:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek sal jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | tog, ten spyte van alles, sal ek my verbly in die Here! Ek sal juig oor God wat my verlos! |
| Afrikaans 1933/1953 | nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil. |
| Afrikaans 1983 | nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | nogtans sal ek jubel in die Here, sal ek juig in die God wat my verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek is bly. Ek juig oor alles wat die Here doen, Hy is die God wat my red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | sal ek die Here met ’n hart vol blydskap dien. Ek het al ervaar hoe die Here my uit moeilike omstandighede red. |