Habakkuk 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het met u perde deur die see geloop, deur die hoop groot waters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U vertrap die see met u perde sodat magtige waters opbruis. |
| Afrikaans 1933/1953 | U betree die see met u perde, 'n hoop magtige waters. |
| Afrikaans 1983 | U trek deur die see met u perde sodat die magtige waters bruis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het met u perde die see getrap, daardie skuimende watermassa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer U oor die see ry met u perde, dan raas die water. Die wolke is u perde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Hy sal sy volk verlos. Die Here tref die see met sy perde sodat die magtige waters opbruis, net soos destyds by die Rietsee met die uittog uit Egipte. Toe het Hy sy volk gered. |