Habakkuk 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het deur die land getrek in verontwaardiging, U het die heidene in toorn gedors. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U stap oor die aarde in verontwaardiging, U vertrap die nasies in u woede. |
| Afrikaans 1933/1953 | In grimmigheid betree U die aarde, in toorn dors U die nasies. |
| Afrikaans 1983 | In u gramskap stap U oor die aarde, in u toorn vertrap U die nasies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In verontwaardiging stap U oor die aarde, in toorn trap U nasies plat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is kwaad, U kom na die aarde. U is kwaad, U kom die volke straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In sy woede trek Hy oor die aarde om die nasies te straf. |