Habakkuk 3:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die berge het jou gesien, en hulle het gebewe: die oorstroming van die water het verbygegaan; die watervloed het sy stem verhef en sy hande in die hoogte opgehef. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die berge sien wat gebeur en bewe, onstuimige waters stroom verby. Die diepwaters dreun, met golwe wat opslaan soos hande omhoog gelig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die berge sien U en bewe van angs, 'n wolkbreuk storm verby, die wêreldvloed verhef sy stem, steek sy hande omhoog. |
| Afrikaans 1983 | Toe die berge U sien, het hulle gebewe, stormwaters het verbygespoel, die diep water het gedreun en sy golwe hoog laat opslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Berge het U gesien, hulle het ineengekrimp; 'n donderende wolkbreuk het verbygetrek; die •oerwater het sy stem laat hoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die berge sien U en hulle bewe. Die strome water gaan verby. Die see raas, en sy branders is groot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die natuur reageer op sy teenwoordigheid. Berge bewe, swaar reën spoel in sterk strome af en die ondergrondse water dreun en bruis hoog op. |