Habakkuk 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Gebed van die profeet Habakuk op Sjigionot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie is ’n gebed van Habakuk. ’n Lied. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Gebed van H bakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonot. |
| Afrikaans 1983 | 'n Gebed van die profeet Habakuk. Op die wysie van 'n klaaglied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Gebed van Habakuk, die profeet. Op Sjighjonoot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gebed van die profeet Habakuk. Die mense moet dit sing soos hulle die lied Sigjonot sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier is die gebed wat die profeet Habakuk gebid het: |