Habakkuk 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, sy siel wat verhewe is, is nie reg in hom nie, maar die regverdige sal uit sy geloof lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kyk na die hoogmoediges! Hulle vertrou op hulleself en hulle lewe is boos. Die regverdiges, daarenteen, sal deur hulle geloof lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die boodskap: Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry, maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, hy wat nie opreg is nie, kwyn weg – maar die regverdige – deur sy betroubaarheid sal hy lewe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoogmoedige mense sal nie kry wat hulle wil hê nie, maar mense wat reg lewe, sal aanhou lewe omdat hulle gehoorsaam is aan My.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vyand is vol van homself, maar sal nie oorleef nie. Maar mense wat die Here met ’n opregte hart dien, sal lewe as hulle aan Hom getrou bly. |