Habakkuk 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die HERE is in sy heilige tempel; laat die hele aarde voor Hom swyg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is in sy heilige tempel; laat almal op aarde stil wees in sy teenwoordigheid!”
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE is in sy heilige tempel -- swyg voor Hom, o ganse aarde!
Afrikaans 1983 Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die Here is in sy •heilige •tempel – wees stil voor Hom, o ganse aarde!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is in sy gewyde tempel. Almal op die aarde moet stil wees voor Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit kan julle weet, daar is niemand so besonders soos die Here nie. Hy is by sy volk teenwoordig en daarom moet alle mense op aarde liewer uit respek vir Hom stilbly.