Habakkuk 1:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is vreeslik en verskriklik: hulle oordeel en hulle waardigheid kom uit hulleself.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is bekend vir hulle verskriklike wreedheid. Hulle doen net wat hulle wil en niemand kan hulle keer nie.
Afrikaans 1933/1953 Verskriklik en gedug is hy, van homself gaan sy reg en hoogheid uit.
Afrikaans 1983 Hulle is 'n nasie wat vrees en ontsag inboesem, hulle ken net een wet, een trots, hulle eie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Skrikwekkend, vreesaanjaend is hierdie nasie; van homself gaan sy reg en oppermag uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal is bang vir hulle, hulle doen wat hulle wil.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As mense net aan hulle dink, dan raak hulle bang en lam van vrees. Hulle is so arrogant, hulle maak hulle eie wette oor wat reg en verkeerd is.