Genesis 9:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle, wees vrugbaar en vermeerder; baar in oorvloed op die aarde en vermeerder daarop.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos reeds gesê, moet julle meer word deur baie kinders te hê sodat julle die aarde kan vul.”
Afrikaans 1933/1953 Maar julle, wees vrugbaar en vermeerder; wemel op die aarde en vermeerder daarop.
Afrikaans 1983 Maar júlle moet vrugbaar wees en baie word. Vermeerder op die aarde en word baie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle dan, wees vrugbaar en vermeerder – wemel op die aarde en vermeerder daarop.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Noag, julle moet baie kinders kry en meer word, julle moet die wêreld vol mense maak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wees vrugbaar en vermeerder. Maak die aarde vol mense en onderwerp dit.”