Genesis 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar vleis met sy lewe, wat sy bloed is, mag julle nie eet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar geen dier mag geëet word sonder dat die lewensbloed eers uitgeloop het nie.
Afrikaans 1933/1953 Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle nie eet nie.
Afrikaans 1983 Julle mag net nie vleis eet met sy lewe in, dit is met sy bloed in nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slegs vleis met sy lewe in, met sy bloed in, mag julle nie eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar wanneer julle vleis eet, dan mag julle nie die bloed daarmee saam eet nie. Die lewe van die dier is in sy bloed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag net nie bloederige rou vleis eet nie, want in die bloed lê die lewe.