Genesis 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Alles wat beweeg wat lewe, sal vir julle voedsel wees; net soos die groen kruid het Ek jou alles gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Benewens die groen plante mag julle hulle ook eet.
Afrikaans 1933/1953 Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle.
Afrikaans 1983 Alles wat roer en lewe, sal kos wees vir julle. Naas die groen plante gee Ek dit alles vir julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alles wat beweeg, wat leef – vir julle sal dit as voedsel dien. Soos die groen gewasse, gee Ek dit alles vir julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voorheen was die plante julle kos. Nou gee Ek ook vir julle die vleis van die diere om te eet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle kan alles eet wat leef, ook alle groenigheid in die veld.