Genesis 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die dae van Noag was nege honderd en vyftig jaar, en hy het gesterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy was 950 jaar oud toe hy dood is. |
| Afrikaans 1933/1953 | So was dan al die dae van Noag nege honderd en vyftig jaar, en hy het gesterwe. |
| Afrikaans 1983 | Noag was dus nege honderd en vyftig jaar toe hy gesterf het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Noag het altesaam negehonderd-en-vyftig jaar lank geleef, en hy het gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Noag was 950 jaar oud toe hy gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Noag het gesterf toe hy 950 jaar oud was. |