Genesis 9:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Noag het ná die vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná die vloed het Noag nog 350 jaar gelewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Noag het ndie vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe. |
| Afrikaans 1983 | Na die oorstroming het Noag nog drie honderd en vyftig jaar geleef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná die vloed het Noag nog driehonderd-en-vyftig jaar lank geleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Noag het nog 350 jaar ná die watervloed gelewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na die vloed het Noag nog 350 jaar geleef. |