Genesis 9:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God sal Jafet uitbrei, en hy sal in die tente van Sem woon; en Kanaän sal sy dienaar wees.
Afrikaans (NLV) 2011 God sal vir Jafet ruimte gee om in te woon, en ook vrede met Sem; en Kanaän sal ook sy slaaf wees.”
Afrikaans 1933/1953 Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
Afrikaans 1983 Mag God aan Jafet 'n ruim woonplek gee, mag hy welkom wees in die tente van Sem. Kanaän moet Jafet se slaaf wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag God ruimte skep vir Jafet; mag hy woon in die tente van Sem, en mag Kanaän sy slaaf wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat God vir Jafet baie grond sal gee, en dat God altyd by Sem sal wees. Kanaän sal Jafet se slaaf wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van Jafet het Noag gesê: “Mag Jafet se nageslag groot wees. Mag sy kinders saam met Sem se nageslag woon. Kanaän sal ook nog aan Jafet onderhorig wees.”