Genesis 9:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Vervloek is Kanaän! 'n dienskneg van diensknegte moet hy vir sy broers wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en sê: “Vervloek is Kanaän! Hy sal die slaaf wees van die slawe van sy broers.” |
| Afrikaans 1933/1953 | sê hy: Vervloek is Kanaän! 'n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers. |
| Afrikaans 1983 | sê hy: “Vervloek is Kanaän! 'n Nikswerd slaaf sal hy wees, in diens van sy broers.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hy gesê: “Vervloek is Kanaän! Die laagste slaaf sal hy vir sy broers wees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Noag sê toe: “Ek vervloek vir Kanaän, Gam se seun. Hy en sy kinders sal slawe wees vir sy broers.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het toe vir hom gesê: “Gam, oor jou sal dit met die Kanaäniete sleg gaan. Hulle sal nog eendag vir jou broers werk.” |