Genesis 9:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die drie seuns van Noag, en uit hulle was die hele aarde uitgestrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die mense in die wêreld stam af van hierdie drie seuns.
Afrikaans 1933/1953 Hierdie drie was die seuns van Noag; en met hulle begin die uitbreiding van al die aardbewoners.
Afrikaans 1983 Dit was Noag se drie seuns en uit hulle is die hele aarde bevolk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie drie was die seuns van Noag, en uit hulle is die hele aarde bevolk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie drie seuns van Noag is die voorvaders van al die mense op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit hierdie drie seuns van Noag het al die mense op aarde ontstaan.