Genesis 9:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het vir Noag gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek opgerig het tussen My en alle vlees wat op die aarde is.
Afrikaans (NLV) 2011 God het dit vir Noag herhaal: “Dit is die teken van my verbond wat Ek met alle lewende wesens op aarde aangegaan het.”
Afrikaans 1933/1953 En God het vir Noag gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek opgerig het tussen My en alle vlees wat op die aarde is.
Afrikaans 1983 God het vir Noag gesê: “Dit is dan die teken van die verbond wat Ek tot stand gebring het tussen My en al die lewende wesens op die aarde.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het vir Noag gesê: “Dit is dan die teken van die verbond wat Ek gesluit het tussen My en alle vlees wat op die aarde is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Noag gesê: “Die reënboog is die teken wat vir almal op die aarde wys dat Ek 'n verbond gemaak het met hulle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het toe vir Noag gesê: “Hierdie helder boog is dan die teken van die ooreenkoms wat Ek met almal op aarde gemaak het.”