Genesis 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as Ek 'n wolk oor die aarde bring, sal die boog in die wolk gesien word;
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Ek die wolke in die lug laat saampak en die reënboog verskyn,
Afrikaans 1933/1953 As Ek dan wolke oor die aarde bring en hierdie boog verskyn in die wolke,
Afrikaans 1983 Wanneer Ek wolke oor die aarde laat saampak, en die reënboog verskyn in hulle,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer Ek wolke laat saampak oor die aarde, en die boog verskyn in die wolke,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer Ek wolke oor die aarde stuur, en die reënboog is in die wolke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke keer wanneer dit reën en jy die boog in die wolke sien,