Genesis 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek stel my boog in die wolk, en dit sal wees as 'n teken van 'n verbond tussen My en die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die reënboog wat Ek in die wolke gesit het, sal die teken wees van hierdie blywende ooreenkoms met die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | my boog gee Ek in die wolke; dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en die aarde. |
| Afrikaans 1983 | my reënboog het Ek in die wolke geplaas. Dit sal die teken wees van die verbond tussen My en die aarde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My boog plaas Ek in die wolke. Dit sal dien as teken van die verbond tussen My en die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek maak my reënboog in die wolke. Die reënboog sal 'n teken wees om te wys dat Ek 'n verbond met julle gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk, hoog bo in die wolke sit Ek ’n reënboog. Dit is die teken van die ooreenkoms tussen My en die aarde. |