Genesis 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Julle moet meer word deur baie kinders te hê en so die aarde te vul.
Afrikaans 1933/1953 En God het Noag en sy seuns geseënen aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.
Afrikaans 1983 God het vir Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie en bewoon die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, vermeerder en vul die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Noag en sy seuns geseën. Hy het vir hulle gesê: “Julle moet baie kinders kry en meer word. Julle moet die aarde vol mense maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Word baie en maak die aarde van voor af vol mense.