Genesis 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die einde van veertig dae het Noag die venster van die ark wat hy gemaak het, oopgemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | 40 dae later het Noag die venster wat hy in die ark gemaak het, oopgemaak |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Noag aan die end van veertig dae die venster oopgemaak van die ark wat hy gebou het, |
| Afrikaans 1983 | Veertig dae later het Noag die venster wat hy vir die ark ingesit het, oopgemaak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná verloop van veertig dae het Noag die ark se luik wat hy gemaak het, oopgemaak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná nog 40 dae het Noag die venster oopgemaak van die ark wat hy gebou het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog 40 dae later het Noag die ark se luik oopgemaak en ’n kraai laat uitvlieg. |