Genesis 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die ark het in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, op die berge van Ararat gerus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | dat die ark op die Araratberge vasgesit het, vyf maande nadat dit begin reën het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die ark het in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, op die gebergte van Ararat gerus. |
| Afrikaans 1983 | dat die ark op die sewentiende van die sewende maand op die Araratberge tot rus gekom het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, het die ark op die Araratberge tot rus gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die sewentiende dag van die sewende maand het die ark op die Ararat-berge gaan lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het op die sewentiende dag van die sewende maand gebeur. |