Genesis 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die waters het voortdurend van die aarde af teruggekeer, en aan die einde van die honderd-en-vyftig dae het die waters afgeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geleidelik het die vloedwaters gesak. Na 150 dae het die watervlak só gesak |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die waters geleidelik van die aarde teruggegaan, en die waters het afgeneem aan die end van honderd en vyftig dae. |
| Afrikaans 1983 | Die water het al hoe meer weggesak van die aarde af. Na honderd en vyftig dae het die water so gesak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die water het geleidelik van die aarde af teruggevloei. Die water het ná verloop van honderd-en-vyftig dae minder geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die water het minder en minder geword en weggesak. Na 150 dae het die water baie vlakker geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bietjie vir bietjie het die water toe begin wegsak. Na 150 dae het die watervlak al soveel gesak dat die ark by die berg Ararat gaan staan het. |