Genesis 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook die fonteine van die watervloed en die vensters van die hemel is toegehou, en die reën uit die hemel is teruggehou;
Afrikaans (NLV) 2011 Die onderaardse waterbronne het opgehou om uit te borrel en die stortreën het bedaar.
Afrikaans 1933/1953 Ook die fonteine van die watervloed en die sluise van die hemel het toegegaan, en die stortreën uit die hemel het opgehou.
Afrikaans 1983 Die fonteine van die groot waters en die vensters van die hemel is toegemaak, en die stortreën uit die hemel het opgehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die fonteine van die •oerwater en die vensters van die hemel is gesluit, en die stortreën uit die hemel is teruggehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die fonteine het toegegaan, en dit het opgehou reën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die onderaardse fonteine het opgehou om te vloei. Al die donker reënwolke het verdwyn en dit het ophou reën.