Genesis 8:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elke dier, al die kruipende diere en al die voëls en alles wat op die aarde kruip, volgens hulle soorte, het uit die ark uitgegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | asook al die verskillende soorte diere en voëls. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die diere, alles wat kruip, en al die voëls, alles wat op die aarde beweeg, volgens hulle soorte, het uit die ark uitgegaan. |
| Afrikaans 1983 | en ook al die diere, al die voëls en alles wat kruip, het uit die ark uitgegaan, almal volgens hulle soorte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die diere, al die kruipende diere en al die voëls, alles wat rondbeweeg op die aarde, het volgens hulle soorte uit die ark uitgegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die verskillende soorte diere en voëls het ook uit die ark gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agter hulle het die diere volgens hulle spesies uitgekom. |