Genesis 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Noag het uitgegaan en sy seuns en sy vrou en sy seuns se vroue saam met hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Noag en sy vrou, sy seuns en hulle vroue het toe uit die ark gegaan,
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan Noag uit en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom.
Afrikaans 1983 Noag en sy seuns en sy vrou en sy skoondogters het uitgegaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Noag het toe uitgegaan, en sy seuns, sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Noag en sy seuns, sy vrou en sy skoondogters het toe almal uit die ark gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Noag en sy mense het toe uitgestap.