Genesis 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die tweede maand, op die sewe en twintigste dag van die maand, het die aarde opgedroog.
Afrikaans (NLV) 2011 Nog twee maande het verbygegaan en uiteindelik was die aarde droog genoeg.
Afrikaans 1933/1953 in die tweede maand, op die sewe en twintigste dag van die maand, was die aarde droog.
Afrikaans 1983 Op die sewe en twintigste van die tweede maand was die aarde droog,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die tweede maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand, was die aarde droog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die sewe-en-twintigste dag van die tweede maand was die aarde droog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Noag het die ark se deur oopgemaak en gesien die aarde is droog.