Genesis 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het nog sewe dae gebly; en die duif uitgestuur; wat nie meer na Hom teruggekeer het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Week later het hy nog ’n keer die duif uitgelaat, maar hierdie keer het dit nie na hom toe teruggekom nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarna wag hy weer sewe dae en stuur die duif uit. Maar hy het nie weer na hom teruggekeer nie.
Afrikaans 1983 Hy het nog sewe dae gewag en die duif losgelaat, maar dit het nie weer na hom toe teruggekom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het nog sewe dae gewag en die duif losgelaat, maar die duif het nie weer na hom teruggekeer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het nog sewe dae gewag. Toe het hy weer die duif laat uitgaan, maar die duif het nie na hom toe teruggekom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het egter nog ’n week gewag en toe weer die duif uitgestuur. Dit het nie weer teruggekom nie.